| Modulekode | MWT 452 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Algemene beginsels in maatskaplikewerkbestuur met spesifieke verwysing na funksies, bestuursetiek en bestuurstyle. Supervisie as ‘n maatskaplikewerkbestuursinstrument met spesifieke verwysing na die funksies, metodes en prosesse van maatskaplikewerksupervisie. |
| Modulekrediete | 15.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | MWT 310, 311, 321, MWP 361 +DS |
| Kontaktyd | 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Maatskaplike Werk en Kriminologie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App